Rosestad Oggenddiens1 - Past Franko van der Vlies

VEK Therapéa by VEK Therapéa

Episode notes

Johannes 2: 13- 21

13Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan.

14Op die tempelplein het Hy die verkopers van beeste, skape en duiwe gekry en die geldwisselaars wat daar sit.

15Toe het Hy met toutjies 'n sweep gemaak en almal uit die tempel uitgejaag, ook die skape en die beeste. Die geld van die geldwisselaars het Hy op die grond gegooi en hulle tafels omgekeer.

16Vir die mense wat die duiwe verkoop het, het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Moenie die huis van my Vader 'n besigheidsplek maak nie.”

17Toe het sy dissipels daaraan gedink dat daar geskrywe staan: “Die liefde vir u huis verteer my.”

18Maar die Jode het Hom aangespreek en vir Hom gesê: “Met watter wonderteken kan u vir ons bewys dat u hierdie dinge mag doen?”

19Jesus het hulle geantwoord: “Breek h ... 

 ...  Read more
Keywords
SpritualityVek TherapeaOggenddiens