Episode 1 - Buks Carolin (Deel 1 van 2)

Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt

Episode notes

In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons met Buks (Bruce) Carolin, 6-malige nasionale kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika.

  • Begin sy loopbaan in 1983 as navigator saam met Kenny Skjoldhammer.
  • 3 Nasionale kampioenskappe as bestuurder (1989, 1990, 1991).
  • 3 Nasionale kampioenskappe as navigator (1994, 2000, 2004).
  • Wedren oorwinnings in beide enkel sitplek en dubbel sitplek voertuie.
  • In 1998 deelgeneem aan die Parys-Granada-Dakar Rally as navigator vir Neil Woolridge in ‘n Mitsubishi Pajero.
Keywords
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
What place this episode is about
Where this episode is made