Note sull'episodio
Louis en Heinz besoek die Breytenbach Sentrum in Wellington, waar Breyten se teenwoordigheid en invloed heers. Hulle bespreek emigrasie en ontwortelings as 'n tema, en praat oor die impak daarvan om jou geografiese wortels te verloor. Kom besoek gerus ons webtuiste by https://ingesprek.co.za/
Parole chiave
breytenbach sentrumwellingtonlouis awerbuck