Episode 16 - Philip Malan (Deel 1...
Episode 16 - Philip Malan (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E16
Sep 3, 2026
35:16
Episode notes

In hierdie episode sit ons om die tafel met Philip Malan, 'n Suid-Afrikaanse rally-raid legende en een van die mees gedugte renjaers van sy era.

Philip het veral in die 1980s en 1990s met Toyota Land Cruiser en Hilux-voertuie ‘n indrukwekkende rekord opgebou, en het ‘n deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling en vroeë sukses van hierdie ikoniese bakkies.

Name wat in die gesprek ter sprake kom (in volgorde van verskyning): Richard Leeke, Lynden Draper, Hannes Grobler, Chris Visser, Bodo Bertholdt, Gary Bertholdt, Sarel Erasmus, John Sulters, John Kotze, Tony Pond, Apie Reyneke, Buks Carolin, Richard Schilling en Johan van Vuuren.

’n Nuwe episode van Die Rally-Raid Dagboek verskyn elke Donderdagoggend.

Luister gerus op Apple Podcasts, Spotify, YouTube of jou gunsteling-potgooi-platform.

Soek eenvoudig na “Die Ra ... 

Keywords
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
What place this episode is about
Where this episode is made