Episode 15 - Francois Jordaan (De...
Episode 15 - Francois Jordaan (Deel 3 van 3)
Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E15
Aug 27, 2026
27:31
Episode notes

In hierdie finale episode van ons gesprek met die legendariese rally-raid navigator, Francois Jordaan, deel hy meer van sy ervaringe, insluitende:

· Die veelsydige rol van ’n navigator in rally-raid, die belangrikheid van wedersydse vertroue, en die invloed en impak van tegnologie

· Die voorsprong wat ’n diep kennis van die reëls jou bied

· Die genot én uitdagings van verskillende wedrenne

· Goeie herinneringe aan die kameraadskap in die kuipe en die talle ligter oomblikke, insluitend ’n kort, ligsinnige optrede as “Judge of Fact”

· Raad vir die jonger generasie deelnemers, asook sy voortgesette liefde en betrokkenheid by motorsport

· “Moenie duik as jy weghardloop van ’n kar nie!”

Name wat in hierdie episode genoem word (in volgorde van verskyning): Giniel  ... 

Keywords
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
What place this episode is about
Where this episode is made