Lelanie verjaar en JW kontempleer...
Explicit

Lelanie verjaar en JW kontempleer of hy 'n goeie vriend is

Explicit

Van die spoor af by Lelanie du Preez

Episode notes

Met die aankoms van Lelanie 29e (wink wink) lewensjaar, praat die twee oor radiodramas, Lelanie wat dagga gesmokkel het en oor wat dit regtig beteken om selfbewus te wees.