Stereotipes, verhoudings en Egoli...
Explicit

Stereotipes, verhoudings en Egoli

Explicit

Van die spoor af by Lelanie du Preez

Episode notes

Met die eerste episode opgeneem in Lelanie se nuwe flat kontempleer die twee alweer oor verhoudings, stereotipes, die filmbedryf in Suid Afrika en die verwerping wat ons beleef het as kinders in die afrikaanse evangelistiese kerk.