Explicit
'n Zoom meeting, selfhelp boeke en geen geheime
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
Terwyl JW en Lelanie albei oor 'n verkoue probeer kom, bel die twee mekaar en kontempleer alweer politiek, JW se ongemak met hoe hy die letter 's' uitspreek en Lelanie se nuutgevond verslaafdheid aan 'n playstation.