Explicit
Mandela effek, Billie Eilish en hackers op social media
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
Nadat Lelanie se instagram asook haar facebook gehack in delf die twee in 'n gesprek oor crypto, die mandela effek en deel insig oor Billie Eilish se nuwe voorkoms asook haar dokumenter op apple.