Teeblare, messe en dronkies op tr...
Explicit
Teeblare, messe en dronkies op troues
Explicit

Van die spoor af by Lelanie du Preez

Episode notes

Hierdie week deel JW sy liefde vir Lady Grey Tee, Lelanie die bloedige verhaal wat in 'n Johannesburg hospitaal afgespeel het en saam deel hulle insig oor hoe om konstruktief deur 'n breakup te gaan.