Maak saak waar dit die meeste saa...
Maak saak waar dit die meeste saak maak

Hoop Nogtans by Francois Bredenkamp

Episode notes

Soms sê een foto meer as duisende woorde.

5 Junie 1989 is die dag ná die bloedige onderdrukking van wekelange studenteprotes op Tiananmen-plein in Beijing. ‘n Toneel speel af amper 40 jaar later nog steeds ver buite die grense van China onthou word.

'n Reeks tenks van die Chinese Volksbevrydingsleër het deur die strate van Beijing vanaf die Tiananmen-plein deur die strate van Beijing beweeg. Skielik stap 'n onbekende man, geklee in 'n wit hemp en donker broek, met twee inkopiesakke in sy hande, die straat in en gaan staan reg voor die voorste tenk.

Hy was alleen.

Geen wapen.

Geen beskerming.

Geen politieke mag.

Net een gewone man wat geweier het om uit die pad te staan.

Toe gebeur iets merkwaardigs.

Die tenk stop.

Wat hy doen, is uiters waaghalsig. Daar was berigte van tenks wat nie gest ... 

Read more