

Episode 2 - Buks Carolin (Deel 2 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E2
May 28, 2026
35:59
Episode notes
In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met die sesmalige Nasionale Kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika, Buks Carolin. Hy deel onder meer:
- Die “oorlog” tussen die spesiale voertuie en die fabriekspanne.
- Die uitdagings van navigasie in die era voor GPS.
- Sy gunsteling wedrenne en die “Groot Een” wat hy nooit kon wen nie.
- Sy oorgang as navigator en die belofte aan sy goeie vriend, die wyle Abdul Variawa.
- Sy ervaring as navigator vir Neil Woolridge tydens die 1998 Paris-Granada-Dakar.
- Sy indrukke van vandag se voertuie en bestuurders.
- ’n Interessante storie van ’n motor wat hy wou verkoop... maar toe eerder gaan jaag het (en amper die wegspring misgeloop het ná ’n laat aand se kuier!) ...
Keywords
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
What place this episode is about
Country
Where this episode is made
Country