

Episode 1 - Buks Carolin (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E1
May 18, 2026
34:45
Episode notes
In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons met Buks (Bruce) Carolin, 6-malige nasionale kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika.
- Begin sy loopbaan in 1983 as navigator saam met Kenny Skjoldhammer.
- 3 Nasionale kampioenskappe as bestuurder (1989, 1990, 1991).
- 3 Nasionale kampioenskappe as navigator (1994, 2000, 2004).
- Wedren oorwinnings in beide enkel sitplek en dubbel sitplek voertuie.
- In 1998 deelgeneem aan die Parys-Granada-Dakar Rally as navigator vir Neil Woolridge in ‘n Mitsubishi Pajero.
Keywords
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
What place this episode is about
Country
Where this episode is made
Country