Episode 6 - Richard Schilling (De...
Episode 6 - Richard Schilling (Deel 2 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek di Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E6
25 giu 2026
24:25
Note sull'episodio

In hierdie episode gesels ons verder met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsportfigure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.

Richard was onder andere:

  • Hoof van Rally-Raid by Motorsport Suid-Afrika (MSA)
  • President en later Ere-President van MSA
  • Stigterslid en eerste Hoof Uitvoerende Beampte van die South African Rally Raid Championship (SARRC)
  • President van die FIA se Cross Country Rally Commission

Rally-Raid in Suid-Afrika pluk vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.

In die tweede helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:

  • Sy oorgang van kompeterende mededinger na motorsport administrasie
  • Waarom motorsport soos ’n professionele besigheid b ... 
Parole chiave
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
Di quale luogo parla questo episodio?
Dove è stato create l'episodio