Episode 5 - Richard Schilling (De...
Episode 5 - Richard Schilling (Deel 1 van 2)

Die Rally-Raid Dagboek di Izaac Beytell & Stompie Mynhardt

Note sull'episodio

In hierdie episode gesels ons met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsport figure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.

Richard was onder andere:

  • Hoof van Rally-Raid by Motorsport Suid-Afrika (MSA)
  • President en later Ere-President van MSA
  • Stigterslid en eerste Hoof Uitvoerende Beampte van die South African Rally Raid Championship (SARRC)
  • President van die FIA se Cross Country Rally Commission

Rally-Raid in Suid-Afrika dra vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.

In die eerste helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:

  • Sy begin jare in die sport tydens die uitdagende Roof of Africa wedren
  • Hoekom Volkswagen Kewers so gewild was in veldwedre ... 
Leggi dettagli
Parole chiave
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
Di quale luogo parla questo episodio?
Dove è stato create l'episodio