Episode 7 - Kassie Coetzee (Deel ...
Episode 7 - Kassie Coetzee (Deel 1 van 2)

Die Rally-Raid Dagboek di Izaac Beytell & Stompie Mynhardt

Note sull'episodio

In hierdie episode gesels ons met die legendariese Kassie Coetzee – een van Suid-Afrika se grootste motorsport-ikone. Oom Kassie deel openhartig en met baie humor sy merkwaardige loopbaan, van sy vroegste dae tot die hoogtepunte agter die stuur.

In hierdie episode hoor jy onder meer:

  • Sy avontuurlike beginjare in tydrenne saam met lewenslange vriende
  • Hoe Hannes Grobler hom genooi het om in ’n prototipe Nissan Skyline te jaag
  • Die oorgang na Rally-Raid saam met die Castrol Toyota Fabriekspan
  • Die legendariese “Fred” – die gewilde en gewillige Toyota Hilux – en hoe hulle saam ’n wenmasjien geword het
  • Hoe renjaers ontwikkel: “Jy kan óf jy kan nie” en die 4 sleutelbestanddele vir sukses in motorsport
  • Spesiale herinneringe aan epie ... 
Leggi dettagli
Parole chiave
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
Di quale luogo parla questo episodio?
Dove è stato create l'episodio