Die Heining wat 'n Oorlog Ontketen het
Alles skyn te gebeur oor die heining. Bure is oraait maar as dinge te orrait is is dit ook nie goed nie. So gebeur dit dat tannie Elsa te ywerig was met die opsit van 'n nuwe heining. Een wat op die ou end te na aan Fritz se stoep was. En dis waar die oorlog begin. Tannie Elsa se maatband het kwansuis aangetoon dat Fritz, haar buurman haar erf van drie sentimeters beroof het. Maar vind jy nou self uit hoe die oorlog besleg was.