Rosestad - Saterdag Oggenddiens
Rosestad - Saterdag Oggenddiens

VEK Therapéa by VEK Therapéa

Episode notes

MATTEUS 13

21Hy laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig.

22Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug.

Keywords
SpritualityVek TherapeaOggenddiensRosestad