PSALMS 139
23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart,ondersoek my, sien tog my onrus raak.
24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nieen lei my op die beproefde pad!