Explicit
Retrospeksie, die Afrikaanse kultuur en boodskappe van ons luisteraars
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
Op ons laaste episode van seisoen 2 lees ons boodskappe van ons grootste fans, reflekteer oor die laaste 2 jaar en bevraagteken die huidige toestand van die Afrikaanse media in ons land.