Explicit
Kom ons eet cupcakes en huil, want JW verjaar.
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
Op vandag se episode loop die trane hoog. JW verjaar en geskenke word uitgedeel, ons eet 'n paar cupcakes, maar die tol van amper 3 jaar in lockdown vat sy eis as ons diep in ons emosionele welstand indelf.