Episode notes

Hoe toepaslik is dit om iemand as Oom of Tannie aan te spreek? Hoe is aanspreekvorme verwant aan respek, en hoe verskil dit onder sub-kulture in Suid-Afrika? Louis en Heinz vra of respek nie iets is wat verdien moet word nie, en praat oor die platinum-reël van respek teenoor andere. Hulle gesels ook oor hoe hierdie onderwerp verwys na selfrespek. Besoek ons webtuiste by https://ingesprek.co.za

Keywords
aanspreekvormekultuurrespek teenoor andereselfrespek