Episode 8 - Kassie Coetzee (Deel ...
Episode 8 - Kassie Coetzee (Deel 2 van 2)

Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt

Episode notes

In hierdie episode gesels ons verder met die legendariese Kassie Coetzee — een van Suid-Afrika se motorsport legendes. Oom Kassie deel openhartig oor:

  • ’n Koppie tee op ‘n skinkbord in die middel van nêrens
  • Die ongeluk wat hom ’n nasionale kampioenskap gekos het
  • Die goue era van Suid-Afrikaanse motorsport en die blywende vriendskappe
  • Sy uittrede uit motorsport
  • Sy dogter, Elvéne Coetzee-Vonk se fantastiese loopbaan as top-navigator
  • Sy indrukke van die huidige rally-raid-wêreld
  • Die soektog na “Fred” — die spesiale Toyota Hilux
  • Sy blywende liefde vir die sport, ten spyte van siguitdagings

Name wat in Episode 8 genoem word (in volgorde van verskyning): Richard Leeke, “Fred” die Toyota Hilux, Hannes Grobler, Wiley Harrington, Loftus, Etienne Malherbe, Buks  ... 

Read more
Keywords
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
What place this episode is about
Where this episode is made