

Episode 6 - Richard Schilling (Deel 2 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek by Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E6
Jun 25, 2026
24:25
Episode notes
In hierdie episode gesels ons verder met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsportfigure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.
Richard was onder andere:
- Hoof van Rally-Raid by Motorsport Suid-Afrika (MSA)
- President en later Ere-President van MSA
- Stigterslid en eerste Hoof Uitvoerende Beampte van die South African Rally Raid Championship (SARRC)
- President van die FIA se Cross Country Rally Commission
Rally-Raid in Suid-Afrika pluk vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.
In die tweede helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:
- Sy oorgang van kompeterende mededinger na motorsport administrasie
- Waarom motorsport soos ’n professionele besigheid b ...
Keywords
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
What place this episode is about
Country
Where this episode is made
Country