Gevorm deur die Pottebakker

Gevorm deur die Pottebakker

Alles Uniek Potgooi by Henriete
Feb 17, 2025
26:24

Episode notes

Wat beteken dit wanneer die Here sê Hy is die Pottebakker en ons is die klei?

Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer ons waarom dit Al jare vir ons geleer word en in die Woord so pertinent genoem word.

Luister saam waar ons die detail leer van Pottebakkery en begin sien wat God se Hart vir ons is. Soveel meer as wat ons besef.....