Potgooi Getuienis

Potgooi Getuienis

Alles Uniek Potgooi by Henriete
S1
Aug 30, 2024
25:52

Episode notes

Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet.

Ons hoor in hierdie Potgooi oor vere herhinnerings, ligtoring openbarings, treinrit bewarings en wildtuin verrassings.

In elke persoon se lewe, het God met ons spesiale, unieke ontmoetings.

Mag hierdie Jou seën en herhinner Wie God is.