Aangaande jou

Alles Uniek Potgooi by Henriete
E3
Jun 27, 2024
09:41

Episode notes

Some say love, I know love

Wat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!