Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 2. Jou Skeppingsdoel
Alles Uniek Potgooi by Henriete
Episode notes
Jy vra dalk wat is Jou Skeppingsdoel,
Luister saam na die 2de aflewering van Die reeks oor Gebrokenheid waar Anita, Christelike Berader ons meer vertel en ons help om te groei van slagoffer tot Oorwinnaar.