God verwelkom jou!
God verwelkom jou!

Hoop Nogtans di Francois Bredenkamp

Note sull'episodio

In 1973 word die liedjie “Tie a yellow ribbon round the ole oak tree” vrygestel. Die liedjieskrywers vertel van ‘n man wat na drie jaar in die tronk vrygelaat word. Hy skryf ‘n brief aan sy beminde. Hy is nie seker of sy hom terug gaan verwelkom nie. Hy skryf hy gaan die bus neem en by haar huis verby ry. As sy hom nog wil hê, moet sy ‘n geel strik om die ou akkerboom bind. Dit sal vir hom die teken wees dat hy welkom is. Maar as sy intussen vir iemand anders lief geraak het, sal hy verstaan en net verby ry.

If I don’t see a ribbon round the ole oak tree

I’ll stay on the bus, forget about us, put the blame on me

Wat hy sien, oortref sy verwagting. Daar is 100 geel strikke om die ou akkerboom. Hy kan die boodskap nie mis nie. Hy is so welkom terug!

Die evangelie van God se genade sê vir jou: Jy is welkom! God verwelkom jou! ... 

Leggi dettagli