Die waarheid is: God gaan vir die hart! #2516

Hoop Nogtans di Francois Bredenkamp

Note sull'episodio

In die rolprent A few Good Men is daar ‘n toneel uit ‘n militêre verhoor. Kolonel Natan R Jessep onder kruisondervraging. Die prokureur Lt Daniel Kaffee is baie direk: Hy wil by die waarheid uitkom. Colonel Jessep ... "You want answers?" Lieutenant Kaffee ... "I think I'm entitled." Colonel Jessep ... "YOU WANT ANSWERS?" Lieutenant Kaffee ... "I WANT THE TRUTH!" Colonel Jessep ... "YOU CAN'T HANDLE THE TRUTH!" Daar is waarheid wat mense moet hoor, en dikwels is hierdie die waarheid: “You can’t handle the truth!” Mense wil nie die waarheid hoor nie. Die waarheid is: God gaan vir die hart! Beginsel: Probleme is God se geleentheid om mense se harte te verander. God stel belang in die hart! Uit die lewe van die profeet Elisa het ons die laaste paar weke gesien hoe God die mees hooplose situasies omskep. ‘n Weduwee kan haar skuld betaal omdat God die  ... 

 ...  Leggi dettagli