
Alles Uniek Potgooi
di HenrieteStagione 1
Aangaande jou
Aangaande jou - Wat is God se Hart aangaande jou. Voorlesing uit die hart en pen van Channie WesselsMental Memorials
Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweegAangaande Jou
Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God. 'n Skrywe deur Channie Wessels.Potgooi Getuienis
Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet. Ons hoor in hierdie Potgooi oor vere herhinnerings, ligtoring openbarings, treinrit bewarings en wildtuin verrassings. In elke persoon se lewe, het God met ons spesiale, unieke ontmoetings. Mag hierdie Jou seën en herhinner Wie God is.Bly by My
Aangaande jou deur Channie Wessels Hierdie episode deel Channie 'n Persoonlike getuienis.Saambid
Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen. Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok, YouTube en InstagramAangaande jou
Some say love, I know love Wat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!Saambid
Ons bid saam. Ons leer weer hierdie week meer oor Gebed en Dan bid ons saam. Wat word deur gebed bereik Wat produseer gebed Gebed en die Heilige Gees Ons leer om dit te verstaan en dit te begin DOEN met vrymoedigheid.Aangaande jou
Hoe loop jy in Jou skoene, vrou en dogter van God? Channie Wessels skryf weer 'n "heart warming" skrywe aan elke vrou.GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid
Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied praktiese insigte en gee jou ook die geleentheid om jou vrae in te stuur. Ons vertrou dat hierdie reeks jou sal bemoedig, toerus en jou nader aan Jesus sal bring.