Aangaande jou

Alles Uniek Potgooi di Henriete
E3
27 giu 2024
09:41

Note sull'episodio

Some say love, I know love

Wat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!