JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES...
JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! ep. 2631
Hoop Nogtans por Francois Bredenkamp
T26 · E31
7 sept 2026
32:38
Notas del episodio

JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! In die jaar 1893 bied die Amerikaanse stad Chicago, Illinois ‘n wreldklas skou aan om Christopher Columbus se vaart na Amerika te vier. Meer as 21 miljoen mense woon die skou by. Een van die uitstallings word genoem die Wêreld Parlement van Godsdienste. Verteenwoordigers van verskillende gelowe van oraloor probeer die beste aspekte van hulle geloof voorhou. Die Amerikaanse evangelis D L Moody sien die skou as a fantastiese geleentheid vir evangelisasie. He preek in kerke, teaters en selfs ‘n sirkustent. Mense naby aan hom moedig hom aan om die sg. Wêreld Parlement van Godsdienste aan te vat. Hy weier. Hierdie woorde van D L Moody is vandag nog net so nodig om te hoor en miskien selfs nog belangriker: “Ek gaan Jesus Christus se aantreklik maak dat mense na Hom sal draai.” D L Moody is ten volle oortuig d ...