Episode 4 – Hannes Grobler (Deel 2 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek por Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
Notas del episodio
Ons gesels verder met Hannes Grobler – 10-malige Nasionale Kampioen en een van Suid-Afrika se grootste motorsport legends.
In hierdie episode deel Hannes nog meer van sy ervaringe in die rally-raid wêreld:
- Die groot teleurstelling om nie in ’n Nissan bakkie aan Dakar te kon deelneem nie, maar die troos om wel in die Nissan-ondersteuningstrok te kon jaag.
- Die onvergeetlike avonture tydens daardie Dakar, en hoe hy benoem is vir die gesogte “Spirit of the Dakar” toekenning.
- Die intense kompetisie tussen Nissan en Toyota, en die wenstrategieë wat hy in rally-raids toegepas het.
- Die spesiale kameraderie onder kompetiteerders en herinneringe aan die legendariese Roof of Afrika en Woestyn-wedrenne.
- Sy sagte plek vir die private “kruideniersgeld”-deelnemers en die belangrikheid van vervaar ...
Palabras clave
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
Sobre qué lugar trata este episodio
Country
Dónde está producido este episodio
Country