Episode 5 - Richard Schilling (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek por Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
Notas del episodio
In hierdie episode gesels ons met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsport figure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport.
Richard was onder andere:
- Hoof van Rally-Raid by Motorsport Suid-Afrika (MSA)
- President en later Ere-President van MSA
- Stigterslid en eerste Hoof Uitvoerende Beampte van die South African Rally Raid Championship (SARRC)
- President van die FIA se Cross Country Rally Commission
Rally-Raid in Suid-Afrika dra vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal.
In die eerste helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor:
- Sy begin jare in die sport tydens die uitdagende Roof of Africa wedren
- Hoekom Volkswagen Kewers so gewild was in veldwedre ...
Palabras clave
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
Sobre qué lugar trata este episodio
Country
Dónde está producido este episodio
Country