Episode 3 - Hannes Grobler (Deel ...
Episode 3 - Hannes Grobler (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek por Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E3
4 jun 2026
32:01
Notas del episodio

In hierdie episode gesels ons met Hannes Grobler – 10-malige Nasionale Kampioen en een van Suid-Afrika se grootste motorsport legends.

Hannes vertel openhartig oor:

  • Sy grootwordjare in Rustenburg, waar rugby sy eerste liefde was, totdat ’n besering hom na die motorsportwêreld gedryf het.
  • Die legendariese jakkalsjag in plakkies en ’n T-hemp met ’n gewone straatmotor – die wedren wat die ouens se oë laat rek het en sy loopbaan afgeskop het.
  • Sy dekades lange, lojale verhouding met Nissan Suid-Afrika.
  • Die ontwikkeling van die ikoniese Nissan Hardbody saam met Glyn Hall, en die begin van ’n goue era vir die span.
  • Hoe hy vir Grégoire de Mévius en Stéphane Peterhansel vir ’n “spin” gevat het – en só twee bakkies aan Nissan Europa help verkoop het.
  • Die begin van sy vriendskap met G ... 
Palabras clave
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
Sobre qué lugar trata este episodio
Dónde está producido este episodio