Episode 2 - Buks Carolin (Deel 2 ...
Episode 2 - Buks Carolin (Deel 2 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek por Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E2
28 may 2026
35:59
Notas del episodio

In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met die sesmalige Nasionale Kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika, Buks Carolin. Hy deel onder meer:

  • Die “oorlog” tussen die spesiale voertuie en die fabriekspanne.
  • Die uitdagings van navigasie in die era voor GPS.
  • Sy gunsteling wedrenne en die “Groot Een” wat hy nooit kon wen nie.
  • Sy oorgang as navigator en die belofte aan sy goeie vriend, die wyle Abdul Variawa.
  • Sy ervaring as navigator vir Neil Woolridge tydens die 1998 Paris-Granada-Dakar.
  • Sy indrukke van vandag se voertuie en bestuurders.
  • ’n Interessante storie van ’n motor wat hy wou verkoop... maar toe eerder gaan jaag het (en amper die wegspring misgeloop het ná ’n laat aand se kuier!)
  •  ... 
Palabras clave
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
Sobre qué lugar trata este episodio
Dónde está producido este episodio