Alles Uniek Potgooi

Alles Uniek Potgooi

por Henriete
Temporada 2

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin

Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse Gesin Hoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe? Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom? Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters? Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 6. - Implikasies van Golgotha

Die Implikasies van Golgotha Die oorwinning is vir jou behaal

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5B. - Job

Van slagoffer na Oorwinnaar Luister saam na Anita van Zyl, Christelike Berader waar Sy ons meer leer oor Gebrokenheid in die tweede gedeelte uit Job

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5A. - Job

Ons kyk na die lewe van Job en wat ons oor ons eie lewe hieruit leer In hierdie aflewering oor Gebrokenheid leer ons verder hoe om te beweeg van slagoffer na Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 4. Adam Identiteit

In Aflewering 4 kuier ons saam met Anita Van Zyl, Christelike Berader oor ons identiteit in Christus Jesus. Hierdie reeks oor Gebrokenheid help ons om God se Hart vir ons beter te verstaan, vry te kom en te beweeg van slagoffer tot Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 3. Lucifer en Engele

Dit is belangrik om te weet wat God oor Jou dink. Hy het Jou nooit verwerp nie. Luister saam na die derde aflewering in die reeks oor Gebrokenheid saam met Anita van Zyl, Christelike Berader en groei van slagoffer tot Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 2. Jou Skeppingsdoel

Jy vra dalk wat is Jou Skeppingsdoel, Luister saam na die 2de aflewering van Die reeks oor Gebrokenheid waar Anita, Christelike Berader ons meer vertel en ons help om te groei van slagoffer tot Oorwinnaar.

Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 1: Bekendstelling

Luister saam na Anita, Christelike Berader, waar Sy ons op 'n reis Neem van herstel in die reeks oor Gebrokenheid. Van Slagoffer tot Oorwinnaar!
Temporada 1

Kieme

Tasha gesels oor kieme, oor bid en om te luister

Fone

Tasha gesels met maatjies oor fone, vertel 'n storie, gesels oor die Les wat ons leer en bid saam met die maatjies.
2 de 5