Alles Uniek Potgooi

Alles Uniek Potgooi

por Henriete
Temporada 3
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3
Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus Jesus Wie bepaal Jou waarde?
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2
In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1
In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor Identiteit Van Slagoffer na Oorwinnaar
Temporada 2
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis
Vergifnis So 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself. Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus Jesus Ons kuier saam in die laaste aflewering in hierdie reeks oor Gebrokenheid.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale
Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit? Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel? Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters
Die rol van broers en susters In hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom. Jy kán genees en vry raak! Van Slagoffer tot Oorwinnaar!
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139
Psalm 139 God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede. God omsluit ons van alle kante.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 8- Die rol van 'n moeder
Van Slagoffer tot Oorwinnaar Jy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7b- Aardse gesin
In hierdie aflewering gesels Anita oor die rol van 'n Vader in die reeks oor Gebrokenheid.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin
Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse Gesin Hoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe? Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom? Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters? Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.
1 de 5