Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale
Alles Uniek Potgooi por Henriete
Notas del episodio
Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?
Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?
Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.