Notas del episodio

Dit is belangrik om te weet wat God oor Jou dink. Hy het Jou nooit verwerp nie.

Luister saam na die derde aflewering in die reeks oor Gebrokenheid saam met Anita van Zyl, Christelike Berader en groei van slagoffer tot Oorwinnaar.