Rosestad Oggend Diens - Pastoor F...
Rosestad Oggend Diens - Pastoor Franko van der Vlies

VEK Therapéa by VEK Therapéa

Episode notes

MATTEUS 5.

Die bergrede(Matt. 5 – 7)1Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, 2en Hy het hulle geleer en gesê:

Die werklik gelukkiges(Luk. 6:20-23)

3“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.4Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.5Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang.6Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.7Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.8Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.9Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.10Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort ... 

Read more
Keywords
SpritualityVek TherapeaOggenddiensRosestad