Explicit
JW en Lelanie seil terug na hulle kleintyd.
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
In 'n staal bootjie in die buurt waar hul beide groot geword het, delf JW en Lelanie by hul vroeë skooljare in. Hulle bespreek Bella is Dead, 'n kortfilm, en kontempleer die betekenis agter dáárdie hoed.