Explicit
K@k fancy saam die Mevrou (van Mevrou & co)
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
JW en Lelanie praat met die Mevrou van Mevrou & co oor hoe sy haar beroemde brand op die been hou, hulle geskiedenis en aan die einde is daar ietsie spesiaal vir ons luisteraars... Luister mooi!