Lelanie leef vir die Enneagram
Explicit

Lelanie leef vir die Enneagram

Explicit

Van die spoor af by Lelanie du Preez

Episode notes

Lelanie dwing vir JW om ‘n persoonlikheidstoets te doen en poog om kop of stert uit te maak. JW raak liggies bekommerd omdat hy skielik net ‘n tiepe is.