Explicit
Nuwe jaar, selfde gesprek
Explicit
Van die spoor af by Lelanie du Preez
Episode notes
In dié bonus episode reflekteer JW en Lelanie oor die jaarwending, terapie en breathwork, wyl hulle JW se tweede laaste bottel lockdownwyn geniet. Ons hoor ook telkens dat Lelanie se brein gebreek het net na ‘n skaamtelose gesmeek vir ‘n 5 ster gradering op jou podcast platform.