Lewe Gebou Op Jesus Christus
Lewe Gebou Op Jesus Christus

Therismos Ministry (ZA) by Marius & Abbey-Rose Hattingh

Episode notes

Hierdie Boodskap wys uit hoe belangrik dit is vir mense en gelowiges om nie hulle lewens en vertroue op en in die wêreld wat besig is om verby te gaan te plaas nie, maar op Jesus Christus wat altyd getrou en daar is vir gelowiges.

Keywords
Marius HattinghAfrikaansBybelJesus ChristusGodSuid-AfrikaTherismos Bediening (SA)