'n Vol Tenk vir die Resies
'n Vol Tenk vir die Resies

Oikos by Elsabe Horn

Episode notes

Oikos Lokepisode. 'n Refleksie van die Bybel marathon. Vier vroue deel hul ervarings oor die Bybel marathon en die resies van die lewe. Hoe maak 'n mens tyd vir die Here, wat maak ons tenks vol en wat is die uitdagings waarmee ons worstel?

Keywords
Bybelmarathonresiesvroue
What place this episode is about
Where this episode is made