Sign up free
Features
Resources
Pricing
Podcasts
Sign up free
Sign In
Dinge met Dela
by Delané Potgieter
Mental Health
Christianity
RSS feed
Share
Episodes
About
Season 1
Wie is Dela?
Baie welkom by die amptelike eerste episode van Dinge met Dela! In hierdie episode vertel ek biejtjie meer oor myself, waar ek in die lewe is, en hoekom ek Dinge met Dela begin het. Ek gesels ook ook selfvertroue en selfbeeld.