Die FIFA Wêreldbeker 2026, die ho...
Die FIFA Wêreldbeker 2026, die hoop, glorie en al die herinneringe (5)

247.pod by Peet

Episode notes

Spanjé wen die wêreld beker na 'n 1-0 oorwinning teen Argentinië. In my laaste praatjie gesels ek oor hierdie wedstryd asook dit wat vir my uitgestaan het tydens die sokker-wêreld beker 2026.